Luister
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textJohannes 14:25,26 “Dit sê Ek vir julle terwyl Ek nog by julle bly; en wanneer die Vader in my Naam die Voorspraak, die Heilige Gees, stuur, sal Hy julle alles leer en julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.As God net met ons sou praat! As die hemel net sou oopgaan en God sou praat wanneer ons Hom nodig het. As Hy net in daardie moeilike oomblikke, in daardie oomblikke waar ons onbekwaam voel om aan te gaan, in daardie oomblikke waar ons God se wysheid nodig het, net ...