Louter Vreugde

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Johannes 14:27 “Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld wees nie, en julle moet nie bang wees nie. Soms voel dit asof jy deur 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is – dat jy om en om en om getuimel is, totdat al die lewe uit jou gedreineer is. Ateïste sê graag dat Christenskap ‘n kruk vir swakkelinge en verloorders is. Maar jy hoef nie lewenslank ’n verloorder te w...