Los Jou Sonde!

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 6:1,2 Wat moet ons nou hiervan sê? Moet ons aanhou sonde doen sodat die genade kan toeneem? Beslis nie. Hoe kan ons wat dood is vir die sonde, nog daarin voortlewe? Die gebeure rondom Jesus se dood en opstanding wat ons gedurende die afgelope paar dae gevier het, is op die oog af ‘n raaisel. Aan die een kant het Jesus daardeur vir ons vrygemaak van die mag van sonde; maar aan die ander kant … lyk dit asof sonde net voortduur, nie waar nie? Dit laat jou dink, nè? Wann...