Liefde vir Mense
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textRomeine 12:9,10 Die liefde moet opreg wees. Verafsku wat sleg is en hou vas aan wat goed is. Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld.Het jy al ooit gebid: “Here, wys my iemand vir wie ek kan help?” Maar dan bring God hierdie asosiale, irriterende sukkelaar oor jou pad ... sodat jy vinnig na Hom teruggaan en sê: “Nee God, dis nie die een wat ek wil help nie. Stuur asseblief iemand anders.”"Liefde" is 'n maklik...