Lewende Geloof
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Jakobus 1:21,22 Raak daarom ontslae van die vuilheid en boosheid wat so welig in julle tier, en aanvaar nederig die woord wat God in julle geplant het. Hierdie woord het die mag om julle te red. Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself. (NLV) Top atlete werk ongelooflik hard om sukses te behaal. Of hulle nou aan spansport of aan individuele sport deelneem; hulle spandeer dikwels baie tyd daaraan om so goed...