Les Jou Dors

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Johannes 7:37,38 Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.” Het jy al ooit op ‘n dag wakker geskrik en gevoel asof jou geloof in Christus uitgedor is en opdroog het. Het jy al gevoel asof jou geloof soveel swakker is as wat jy weet dit behoort te wees? Jy het seker al so ge...