Leer Lesse uit die Verlede
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text2 Johannes 1:9 Elkeen wat nie by die leer oor Christus bly nie, maar daaraan verander, erken God nie. Wie in dié leer bly, erken sowel die Vader as die Seun.Wat my regtig mal maak, is dat die dinge wat my ouers my vertel het toe ek 'n tiener was - die dinge waarvoor ek my oë gerol het - ja, jy’t reggeraai! Hulle was toe al die tyd reg! Frustreer dit jou nie ook nie? Ek onthou dat ek as tiener gedink het: 'Wat weet hulle? Hulle is outyds!” Het jy nie ook, toe jy ouer word en...