Leef in Oorwinning
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text 1 Korintiërs 10:13 Geen versoeking wat meer is as wat 'n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan. In 'n era waar sosiale, politieke en godsdienstige opinies al hoe meer gepolariseer word; die gesprekke al hoe driftiger word en die kloof in die samelewing al hoe wyer word, blyk dit dat ons meer en meer op ander me...