Laat julle Lig in die Wêreld Skyn

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMatteus 5:15,16 ook steek 'n mens nie 'n lamp op en sit dit onder 'n emmer nie maar op 'n lampstaander, en dit gee lig vir almal in die huis. Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.”Dit is ongelukkig ‘n feit dat hoe besiger ons word, hoe minder bedagsaam word ons. En hoe minder ons dink aan hoe ons iemand anders se lewe kan raak, hoe minder laat ons die lig van God se liefde in die duistern...