Laat God Die Beplanning Doen
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Spreuke 16:3 Alles wat jy doen, moet jy opdra aan die Here, dan sal jou planne slaag. (NLV) Ons dink graag hierdie tyd van die jaar oor ons verwagtings, drome en planne vir die jaar wat voorlê. Miskien sal dinge hierdie jaar anders wees; miskien sal dinge verbeter en miskien daag die Here uiteindelik op! Dit is die natuurlikste ding in die wêreld, om gedurende die eerste paar dae van die jaar, entoesiastiese planne te beraam en groot dinge te bedink. Gaan hulle hierdie j...