Kry die Kloutjie by die Oor
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text1 Samuel 2:30 . . . want die een wat My eer, sal Ek eer, en die een wat My minag, sal Ek minag.Ons wonder dikwels hoekom sekere dinge in ons lewe nie goed uitwerk nie ... dit verwar ons, nie waar nie? Maar selde, indien ooit, bring ons dit in verband met ons opstandigheid teenoor God en ons ongehoorsaamheid aan die eenkant, en die verknorsing waarin ons sit, aan die anderkant.Dit is snaaks hoe sekere dinge wat die Christene glo, so ongelooflik outyds klink. Een voorbeeld is da...