Kersfees in Julie
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Jesaja 9:5 : Vir ons is 'n Seun gebore, aan ons is 'n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. Hierdie vraag wat ek nou aan jou gaan stel, mag effens absurd klink: Het jy al ooit in Juliemaand Kersfees gevier? Nee, ek is ernstig. Het jy al ooit daar by jou Kersfees in Julie gevier? Ek woon in die Suidelike Halfrond en met Kersfees wat in Desember gevier word, beteken dit natuurlik dat dit gedurende die warmste...