Ken Christus en Wees Soos Hy
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Filippense 3:10 Al wat ek wens, is om Christus te ken, die krag van sy opstanding te ondervind en deel te hê aan sy lyding deur aan Hom gelyk te word in sy dood Ek het al dikwels oor die jare gewens dat ek, as pa, aan my kinders die wysheid van my jare lange ondervinding en dit wat ek vir hulle kan doen, kan oordra. En dit is maar hoe vaders is, nè? Maar as ek, as sondige mens daardie begeerte kan hê, hoeveel te meer het ons Vader in die Hemel nie daardie selfde begeerte...