Kan dit Goed wees om te Ly?

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Petrus 3:17 As dit die wil van God mag wees dat julle moet ly wanneer julle goed doen, is dit beter só as om te ly wanneer julle kwaad doen. Lyding is 'n tema waarna ek graag weer en weer wil terugkeer – in my eie leerproses en ontwikkeling, en ook in joune. Want dit is in die proses van lyding, waar ons die beste geleentheid wat God ooit vir ons kan gee, kry! Enige atleet sal jou vertel dat hulle swaarkry en ly wanneer hulle oefen. Dit maak seer om spiere te bo...