Jy kan nie ‘n ou Jakkals nuwe Maniere leer nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textMatteus 19: 26 Jesus het reguit na hulle gekyk en gesê: “Vir mense is dit onmoontlik, maar vir God is alles moontlik.”Verandering is konstant. Dit lyk asof niks ooit dieselfde bly nie, want God is altyd besig met vernuwing. En tog kan verandering, selfs positiewe verandering, ontstellend, selfs stresvol, wees. Hoe goed hanteer jy verandering?Hulle sê dat dit moeilik kan wees om 'n ou jakkals nuwe maniere te leer.‘n Paar jaar gelede het ek 'n kat met die naam, Doggy, besit. (Noga...