Jy Kan Die Wêreld Verander
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textSpreuke 4:18 Die pad van die regverdiges is soos helder oggendlig wat groei en sterker word tot dit heeltemal dag is;Ons het seker almal die geheime begeerte om 'n impak op hierdie wêreld te maak; om 'n positiewe verskil in die lewens van die mense rondom ons te maak. Maar hoe doen jy dit nou eintlik in 'n wêreld wat daarop uit is om homself te vernietig?Die toenemende vlaag van konflik is iets wat elke dag rondom ons aangaan: Op wêreldwye skaal onder die supermoondhede. Op nasi...