Jou Woorde Kan Maak of Breek

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textEfesiërs 4:29 Vuil taal moet daar nooit uit julle mond kom nie; praat net wat goed en opbouend is volgens die eis van omstandighede, sodat dit julle hoorders ten goede kan kom.Ons woorde is ongelooflik kragtig. Hulle kan mense opbou of afbreek. Kan ek jou vandag vra, hoe lyk die woorde wat jy gebruik? Hallo, ek is JG vir Berni Dymet en welkom weer by VARS Die tempo van die lewe het die afgelope paar jaar regtig toegeneem. In hierdie besige, transaksionele wêreld waarin...