Jou Veilige Plek
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Psalm 62:8 ,9 God is my redding en my krag. Hy is my rots, my sterkte, God is my toevlug. Vertrou altyd op Hom, my volk, stort julle hart voor Hom uit! God is vir ons 'n toevlug. Ons het gister oor lyding gesels – die voorreg om vir Christus te ly terwyl sy seëninge deur ons vloei na die lewens van diegene rondom ons. En dit is 'n voorreg. Maar alhoewel jy met daardie waarheid mag saamstem, maak dit die proses beslis nie makliker wanneer jy besig is om te ly nie. Wanneer ons d...