Jou Risiko-beloning-verhouding
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Matteus 5:11,12 “Geseënd is julle wanneer die mense julle ter wille van My beledig en vervolg en valslik al wat sleg is van julle sê. Wees bly en verheug, want julle loon is groot in die hemel. Hulle het immers die profete voor julle net so vervolg.” Ons het elkeen ons eie risiko-beloning-verhouding. Sommige ouens is bereid om groter risiko's te neem in die hoop op groter belonings. Ander is meer konserwatief in hul benadering en aanvaar kleiner belonings, maar hulle lee...