Jou Bestemming
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Johannes 6:44 Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie na My toe trek nie; en Ek sal hom op die laaste dag uit die dood laat opstaan. Wat sê jy: het jy God gekies, of het Hy jou gekies? Wat het eerste gekom, die hoender of die eier? Dit is 'n verwarrende vraag, maar nie 'n onberekenbare een nie. Kom ons sit koppe bymekaar. . . Hierdie vraag oor wie vir wie gekies het, is 'n hewige debat, en nie slegs onder Christene nie! Vanuit 'n ateïs se...