Jesus Stel die Twaalf Aan

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMarkus 3:13-15 Hy het toe teen die berg uitgeklim. Hy het hulle op wie sy keuse geval het, nader geroep, en hulle het na Hom gekom. Hy het toe twaalf aangestel, wat Hy ook apostels genoem het, sodat hulle saam met Hom kon wees, en Hy hulle kon uitstuur om te preek, en hulle volmag kon hê om demone uit te dryf..(AFR20)Ek glo nie dat een van ons dink dat God deur óns ‘n wesenlike verskil in hierdie wêreld kan maak nie. Deur ander ja, maar nie deur ons nie. En dis tog snaaks dat Go...