Jesus Soek en Red

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Lukas 19:9,10 Daarop sê Jesus: “Vandag het daar redding vir hierdie huis gekom; ook hierdie man is 'n kind van Abraham. Die Seun van die mens het immers gekom om te soek en te red wat verlore is.” Ons weet mos dat ons almal in die geheim in ons koppe boekhou en daar is twee kolomme - die kredietkant en die debietkant; die goeie dinge wat ons gedoen het en die slegte dinge wat ons gedoen het. En diep in ons hart dink ons, dat God sy oog op daardie grootboek van ons hou. ...