Jesus is nog altyd Onpopulêr
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Jesaja 53:3 Hy was verag en deur die mense verstoot, 'n man van lyding wat pyn geken het, iemand vir wie die mense die gesig wegdraai. Hy was verag, ons het hom nie gereken nie. Deesdae is mense wat 'n positiewe impak op die omgewing maak, ongelooflik gewild. Maar, kan dit wees dat die hedendaagse ster-kultus, ons ‘n verdraaide siening van diegene wat werklik 'n diepgaande verskil maak, gegee het? Dink aan enige belangrike persoon in die geskiedenis wat 'n kragtige, positiewe ...