Jesus is die Opstanding en die Lewe
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Johannes 11:25,26 Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie. Glo jy dit?” Wanneer jy jonk is, is dit nogal maklik om te dink die lewe gaan vir ewig duur, of dat jy ten minste baie jare lank nog op hierdie planeet gaan leef. Dis seker net natuurlik. Maar hoe lyk dinge wanneer die gordyn oor hierdie lewe begin toetrek? Sy naam was John. Hy het op sove...