Jesus is die Lig vir die Wêreld
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Johannes 8:12 Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.” Die afgelope paar weke het ons ‘n bietjie gesels oor die duisternis wat op die wêreld toesak. Maar dit geld nie net vir die wêreld nie. Duisternis oorheers menige lewens. Ons is die afgelope paar jaar voorwaar deur ‘n moeilike tyd. Dit was die hele COVID-pandemie; met die baie sterftes, die burgerlike ...