Jesus is die Deur na Verlossing

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Johannes 10:7-9 Toe het Jesus weer ’n keer gesê: “Ek verseker julle, Ek is die deur vir die skape. Almal wat voor My gekom het, is diewe en rowers; maar die skape het nie op hulle reageer nie. Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy beslis verlos word. Hy sal ingaan en uitgaan en groen weiding kry. (NLV) Jy het dalk al hierdie woorde gehoor: ons het almal soos skape gedwaal. Dit is deur die profeet Jesaja geskryf. En dit is absoluut waar. Ons het almal, soos skape, af...