Is Jou Veiligheidsgordel Vas?
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textSpreuke1:32,33 “Die onkundiges se dwaling kos hulle die dood, die dwase word vernietig deur hulle selfversekerdheid, maar wie na my luister, sal veilig wees en hoef geen ramp te vrees nie.”Probleme sal ons van tyd tot tyd tref, of ons dit nou wil weet of nie. Net wanneer dit lyk asof alles goedgaan, ontplof dinge! Probleme tref altyd wanneer ons dit nie verwag nie. En omdat dit ons onverwags tref, is die skok tien keer erger.Deur die jare het ek baie gevlieg. Dit is ongelukkig i...