Intieme Geloof

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textRomeine 10:9 Want as jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en jy glo met jou hart dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy verlos word. (AFR20)Een van die dinge wat ek ongelooflik ontstellend vind, is hoeveel mense deur die Paasfees voortsnel sonder om daaroor na te dink; sonder om eers te besef, dat hoe hulle op die Paasboodskap reageer, sal bepaal hoe hulle die ewigheid deurbring.Paasfees kom met 'n belangrike boodskap. Jesus het vir jou en vir my aan 'n kruis gester...