Individualisme vs Gemeenskaplikheid
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textSpreuke 27:10 Moenie by 'n vriend wat al jou pa se vriend was, verbygaan na jou broer se huis toe as jy moeilikheid het nie: 'n buurman wat naby is, is meer werd as 'n broer wat ver is.Dis deesdae ‘n algemene verskynsel om vas te kyk in die gesigte van jonk en oud wat almal aan hulle slimfone vasgenael is. Ja, dit is frustrerend, maar dit vertel ons baie oor wat besig is om in ons samelewing, en inderdaad in ons eie lewens, te gebeur.Dit was so anders toe ek grootgeword het. Ons...