Iets Interessant
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Johannes 17:17 Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U woord is die waarheid. Elke Woord van Jesus is so propvol betekenis en krag dat ek en jy behoorlik aan sy lippe kan hang. En die spesifieke woorde van Jesus wat ek vandag met jou wil deel, is net absoluut tjokkeblok vol betekenis. Ek weet nie hoe jou verhouding met Jesus vandag lyk nie. Miskien glo jy dat Hy die Seun van God is, wat gesterf het om vir jou sonde te betaal, miskien nie. Of dalk het jy eens o...