Hy Kom uit Nasaret
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textMarkus 1:9 Jesus het in daardie selfde tyd van Nasaret in Galilea af gekom, en Hy is deur Johannes in die Jordaan gedoopDis maklik om ons te verbeel dat ons nie goed genoeg vir God is nie. God het Jesus gestuur om ander mense te red – dié wat soveel meer waardig as ons is. Ons sal heelwaarskynlik nie goed genoeg wees om te kwalifiseer nie. Ek lees nou die dag my Bybel en hierdie een vers tref my: Markus 1:9 Jesus het in daardie selfde tyd van Nasaret in Galilea af geko...