Hopeloos te Klein
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Jeremia 32:17 Ag, Here my God, U het die hemel en die aarde gemaak deur u groot mag. Niks is vir U onmoontlik nie. Hoe meer ek die Bybel lees en hoe meer ek na God luister, hoe meer besef ek hoe gebrekkig my begrip van Hom werklik is, en hoe meer wil ek van Hom ontdek. Meer van God, nog meer van Hom. Wat van jou? Net wanneer jy dink jy verstaan God, gebeur daar iets en jy besef dat jy waarlik geen idee het van wie Hy is nie. In my gebedstyd die afgelope paar dae, het die Heili...