Hoekom is ons so Ongehoorsaam?

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 11:32 God het almal aan die ongehoorsaamheid oorgegee, sodat Hy Hom oor almal kan ontferm. Het jy al ooit gewonder hoekom ons so geneig is om ongehoorsaam en opstandig te wees? En nou praat ek nie net van ongehoorsaamheid teenoor die owerhede wat oor ons aangestel is nie, maar teenoor God self. Waar kom dit vandaan? Hoekom gebeur dit? Dit begin vroeg in jou lewe, nie waar nie? Ek is seker alle kleuters ken daardie kort, kragtige "nee"! En as jy mooi daaroor nadink, is ...