Hier kom die Regter
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textMatteus 7:4,5 Of hoe kan jy vir jou broer sê: ‘Wag, laat ek die splinter uit jou oog uithaal,’ en intussen is daar 'n balk in jou eie oog? Huigelaar! Haal eers die balk uit jou eie oog uit, dan sal jy goed kan sien om die splinter uit jou broer se oog uit te haal.Ek gee toe, die wêreld is vol onvolmaakte mense en ja, die druk neem toe en ja, ons het die neiging om ongeduldig te raak met mense. Maar dis asof ons by die dag meer ongeduldig en onverdraagsaam word. Het jy al ooit ge...