Groot Verwagtings

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Johannes 6:14,15 Toe die mense die wonderteken sien wat Jesus gedoen het, het hulle gesê: “Hy is werklik die Profeet, die Een wat na die wêreld toe moes kom.” Toe Jesus merk dat hulle Hom met geweld wil kom koning maak, het Hy verder die berg op gegaan, Hy alleen. Nouja, hoe relevant is daardie gebeure van tweeduisend jaar gelede vir ons hier in die 21ste eeu? Wat de drommel het daardie geskiedenis hierdie "Kersfees" met óns te doen? Gedurende die afgelope paar da...