Groener Weivelde

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMarkus 10:7-9 Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en aan sy vrou verbind word, en die twee sal een liggaam wees, sodat hulle nie meer twee is nie, maar een. Daarom, wat God saamgevoeg het, moet 'n mens nie skei nie.” (AFR20)Ons dink dikwels aan die huwelik as 'n instelling, maar as jy eendag trou, ontdek jy dat dit heeltemal anders is, as wat jy gedink het dit sal wees. Dit kan so moeilik word, dat baie mense moed verloor en die handdoek wil ingooi. Maar dit was n...