God Stry Saam Met Jou

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text2 Tessalonisense 3:5 Mag die Here julle hele lewe instel op God se liefde en die volharding wat Christus aan ons gee.(NLV)Ons het gister gesien hoe vurig die aanval van die duisternis op jou sal neerreën wanneer jy besluit om die regte dinge in plaas van die verkeerde te doen; met ander woorde, om jou daarvan te bekeer. Maar daar is 'n oplossing. Isaac Newton se derde bewegingswet bepaal dat daar vir elke aksie 'n gelyke en teenoorgestelde reaksie is. Weet jy, dieselfde is ...