God se Genade
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text 1 Petrus 1:3 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons 'n lewende hoop Ek is heeltemal oortuig daarvan dat ons nooit, ooit, genoeg oor die opstanding van Jesus Christus kan nadink en daaroor praat nie. Want die feit dat Jesus uit die dood opgestaan het, verander absoluut alles! Ongelukkig maak baie mense nie tyd om die ...