God se Appèl tot jou

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 2 Korintiërs 6:1 As medewerkers van God doen ons 'n beroep op julle om te sorg dat julle die genade van God nie tevergeefs ontvang het nie.. Hoe dikwels het jy al gehoor van mense wat miljoene, selfs biljoene dollars met loterye gewen het en wat al die geld verkwis het? Wat 'n droom - om miljoene te wen. . .Maar wat 'n tragedie, om dit alles te verloor. Weet jy, 'n onlangse studie het bevind dat van die mense wat groot bedrae geld gewen het, 70% van hulle, alles binne vy...