God Roep Jou

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMarkus 15: 34 Om drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “Eloï, Eloï, lemá sabagtani?” Dit beteken: My God, my God, waarom het U My verlaat?Vir sommige mense is Jesus ‘n werklikheid. Vir ander, nie regtig nie. Watter relevansie kan Hy per slot van sake in die 21ste eeu hê? Watter impak kan Hy immers op ons besige, ingewikkelde lewens hê? Dit is maklik om 'n vae, afsydige geloof in God te hê - 'n tipe versekeringspolis, net ingeval daar regtig 'n hemel en 'n hel is. Miskien bid j...