God Doen Soms Rare Dinge
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textMatteus 3:1,2 In daardie tyd het Johannes die Doper in die woestyn van Judea begin preek en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.” As God jou sou roep om iets te doen, iets wat jou voete onder jou uitslaan – iets wat heeltemal buite jou ervaring lê - sal jy dit doen? Sal jy dink Hy behoort iemand wat baie meer bekwaam is, te stuur... of sou jy in elk geval gehoorsaam? Sou jy? Laat ons eerlik wees, God doen soms vreemde dinge. Neem Johann...