God Bewys Sy Liefde Aan Ons
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Romeine 5:7,8 'n Mens gee tog nie sommer jou lewe prys nie, selfs nie vir 'n regverdige nie. Ja tog, vir 'n goeie mens sal iemand miskien nog die moed hê om te sterwe. Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was. Vandag is die dag. Dis Goeie Vrydag. Die slegste en die beste dag op die Christelike kalender. Die slegste, want Jesus is aan ‘n Kruis vasgespyker en Hy het gesterf. Die beste, want deur sy offer kan ek ...