Gevoelens, Begeertes en Emosies

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Jesaja 40:7,8 gras verdor en blomme verwelk as die Here sy wind daaroor laat waai.” Dit ís so, die volk is soos gras. Gras verdor en blomme verwelk, maar die woord van ons God bly vir ewig. Die negatiewe opinies van ander mense oor die waarheid van God se Woord veroorsaak dat die geloof van die gemiddelde Christen drasties agteruitgaan, veral wanneer hierdie opinies geesdriftig uitgespreek word – en dit is deesdae so dikwels die geval! Die rede hiervoor is gr...