Geveg op Geveg

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textDeuteronomium 6:18,19 “Doen wat reg is in die oë van die Here, sodat dit goed kan gaan met jou en dat jy die goeie land wat die Here met 'n eed aan jou voorvaders beloof het, kan ingaan en in besit neem, dat jy al jou vyande kan verdryf soos die Here belowe het.God maak baie beloftes in sy Woord. Dit is egter ‘n ander saak om sy beloftes te ervaar en om elke dag vanuit daardie beloftes te leef. Wat dink jy?Ons word soveel dinge in die lewe belowe, soveel ... en tog word so...