Geseënd om te Ly

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Filippense 1:29,30 God het julle die voorreg gegee om Christus te dien, nie alleen deur in Hom te glo nie, maar ook deur vir Hom te ly. Julle en ek het dieselfde stryd wat julle my vroeër al sien stry het en waarvan julle hoor dat ek nou nog stry. Wanneer ons deur ‘n tyd van lyding gaan (soos ons almal ongetwyfeld soms gaan), is die laaste ding waaraan ons dink, dat daardie lyding 'n seën kan wees. Dit kan tog nie reg wees nie - wie sal ooit die twee woorde “lyding” en “seën” ...