Geseënd is die een. . .
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text 1 Petrus 2:1 Julle moet julleself distansieer van alle slegte gedrag, van elke vorm van valsheid, van voorgee wat julle nie is nie, van jaloesie en alle kwaadpratery. Ons opinie van ander mense bepaal hoe ons hulle behandel. En hoe ons hulle beoordeel, is nie altyd so gesond nie. Nouja, wanneer laas het jy hand in eie boesem gesteek en gedink aan hoe die lens waardeur jy na hulle kyk, lyk? Daar is allerhande persepsies wat ons oordeel vertroebel wanneer dit by ons verh...