Geregtigheid en Liefde
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Spreuke 21:21 Wie na reg en liefde strewe, aan hom word 'n vol lewe en eer geskenk. ‘n Mens se groeiproses het baie te doen met die handhawing van ‘n balans tussen die uiteenlopende magte wat in ons lewens toutrek. Ons moet daardie magte so bestuur, dat ons hulle op die regte tyd en op die regte manier aanwend. Daar is 'n tyd om af te breek en ‘n tyd om te bou. 'n Tyd om iemand te druk en te omhels en 'n tyd om hulle te laat gaan. 'n Tyd om te huil en 'n tyd om te lag. En daar...