Geniet God

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMarkus 2:18,19 Johannes se dissipels en die Fariseërs was besig om te vas. Hulle kom sê toe vir Hom: “Waarom vas die dissipels van Johannes en die dissipels van die Fariseërs, maar u dissipels vas nie?” En Jesus antwoord hulle: “Die bruilofsgaste kan tog nie vas terwyl die bruidegom by hulle is nie? Solank hulle die bruidegom by hulle het, kan hulle nie vas nie. (AFR20)Ek het grootgeword met wettiese godsdiens. Vir my het dit gevoel dat wanneer ‘n mens Jesus volg, jy 24/7 'n dwa...