Genade Sonder Waarheid
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Romeine 1:32 Hulle is bewus van God se bepaling dat mense wat met sulke praktyke besig is, die dood verdien. Tog is hulle nie net self aktief daarmee besig nie; hulle spoor ook nog ander aan wat daarmee besig is. (NLV) Ons het die afgelope paar dae oor die waarheid gesels. God se Waarheid. En ons het gesien dat waarheid sonder genade maar net 'n klipharde namaaksel is. Waarheid sonder genade is glad nie God se waarheid nie. Maar wat van genade sonder waarheid? Politiese groepe...