Gehoorsaam die Wet van Christus

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Galasiërs 6:2 Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus. Nouja, kom ons verbeel ons dat jy iewers diep in jou hart die regte ding wil doen; jy wil doen wat God jou beveel om te doen. Maar soos ons gister gesien het, is dit nie altyd so maklik nie ... is dit? Nee dit is nie! Trouens, party dae voel dit heeltemal onmoontlik. Dit is ‘n feit soos ‘n koei. Jy begin elke oggend met die beste bedoelings, maar dan kom daar iemand of iet...